Liewe Tannie Elsa 2024 gaan altyd die jaar wees wat ek onthou, en waar ek geleer het wat regte ‘grief’ is. Somtyds slaan dit nog my asem weg-soos vandag. Ons het dié lekkerste kuier gehad op ‘n Sondagmiddag met die hele familie en minder as ‘n week later is tannie weggeruk. Netso. Sonder waarskuwing. HoeContinue reading “Liewe Tannie Elsa”