Die einde van my Cherry Lane seisoen

Ek sit vanoggend in Cherry Lane met ‘n swaar gemoed en ‘n hart wat bietjie seer is. Ek moes ‘n besluit neem oor my werksituasie, en die vryheid wat ek geniet het – soos om op ‘n weeksoggend in ‘n koffiewinkel te sit en werk – het nou tot ‘n einde gekom. Vanaf die eindeContinue reading “Die einde van my Cherry Lane seisoen”